Kontak ons

Posbus 152, Stellenbosch, 7599
 

Faks: 086 628 5477
voorsitter@ste.mcsa.org.za

  • Black Facebook Icon

© 2019 - BKSA.

Sluit aan

BKSA Stellenbosch aansoek.

 

Om aan te sluit by die BKSA is 'n maklike proses. Die volgende stappe sal jou op die regte pad lei.

Stap 1

Laai die BKSA handleiding af en lees dit.

 

Stap 2

BKSA lidmaatskap aansoek behels drie klub uitstappies as 'n gas. Kontak asb die uitstappie leier soos gesien op die Kalendar om die uitstappies by te woon.

Stap 3

Na die drie uitstappies, kan jy aansoek doen. Hou 'n gesig foto byderhand.

Stap 4

A. Die bestuur vergader 4 maal per jaar en aansoeke om lidmaatskap word dan deur die bestuur bespreek en goedgekeur al dan nie.     Indien lidmaatskap goedgekeur is, sal u laat weet word en nadat lidmaatskapfooi betaal betaal is, word u lid en sal u 'n ledekaart en plakker ontvang vir geldigheid van die huidige jaar.       

 

B. Bestaande lede van ander afdelings kan met 'n "Letter of Good standing" van hulle afdeling oorskuif na ons afdeling. Kontak ons gerus om die proses aan die gang te sit.

C. Gesinslede is ook welkom:  Gesinslidmaatskap aansoek