Kontak ons

Posbus 152, Stellenbosch, 7599
 

Faks: 086 628 5477
voorsitter@ste.mcsa.org.za

  • Black Facebook Icon

© 2019 - BKSA.

Die Bergklub van Suid Afrika

Stellenbosch

Oorsig

Die Stellenbosch Afdeling van die Bergklub van Suid Afrika (BKSA/MCSA) is aan die voet van die Jonkershoek bergreeks. Dit is een van die 14 afdelings van die BKSA.

 

Verskillende berg aktiwiteite word deur die klub vir sy lede asook vir gaste aangebied. Dit wissel van familievriendelike staproetes en tradisionele staproetes, kloofing, abseiling en rotsklim om maar 'n paar te noem.

 
 

Fotos deur: